Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 62:7-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Net Hy is my rots en my redding,my vesting waar ek stewig staan.

8. God is my redding en my krag;God is my sterke rots en my toevlug.

9. Vertrou op Hom te alle tye, my volk,stort jou hart uit voor Hom,want God is ons toevlug. Sela

10. Sekerlik is mense net ’n asempie,en die mensdom onbetroubaar.Op die weegskaal weeg hulle niks.Saam is hulle ligter as ’n windjie.

11. Moenie vertrou op afpersingof valslik trots wees op rowery nie.En as jou rykdom vermeerder,moenie dat jou lewedaarom draai nie.

12. God het duidelik gepraat,ek het dit telkens gehoor:die mag behoort aan God,

Lees volledige hoofstuk Psalms 62