Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 6:8-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. My oë is dof van droefheid,dis verswak weens al my vyande.

9. Gaan weg, al julle kwaaddoeners,want die Herehet na my hulpgeroep geluister.

10. Die Herehet my pleidooi gehoor;die Heresal my gebed beantwoord.

11. Al my vyande sal beskaamden baie verslae wees;in ’n oogwink sal hulle beskaamd weesen omdraai.

Lees volledige hoofstuk Psalms 6