Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 6:2-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Here, straf my nie in u toorn,kasty my tog nie in u woede nie.

3. Wees my genadig, Here,want ek is swak.Maak my gesond, Here,want my liggaam is vol pyne.

4. My hele wese is angsbevange.Hoe lank nog, Here?

5. Kom terug, Here, en red my.Genees my op grond van u liefde.

6. Want wie onthou U in die graf?Wie kan U loof in die doderyk?

Lees volledige hoofstuk Psalms 6