Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 56:4-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Die dag wanneer ek bang word,sal ek net op U vertrou.

5. In God, wie se woord ek prys,in God is my vertroue; ek sal nie vrees nie.Wat kan mense aan my doen?

6. Die hele dag verdraai hulle wat ek sê;hulle bose gedagtes is teen my gerig.

Lees volledige hoofstuk Psalms 56