Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 56:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Wees my genadig, o God.Daar is mense wat my agtervolg.Die hele dag val my vyande my aan.

3. My aanvallers agtervolg my sonder ophou,en baie val my aan, o Allerhoogste.

4. Die dag wanneer ek bang word,sal ek net op U vertrou.

5. In God, wie se woord ek prys,in God is my vertroue; ek sal nie vrees nie.Wat kan mense aan my doen?

Lees volledige hoofstuk Psalms 56