Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 56:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. in God stel ek my vertroue.Daarom sal ek nie bang wees nie!Wat kan ’n gewone mens aan my doen?

13. My geloftes aan Usal ek nakom, o God,aan U sal ek dankoffers bring.

14. Want U het my van die dood gered.U het my voetevan struikeling bewaarsodat ek saam met God kan loopen kan lewe in sy lig.

Lees volledige hoofstuk Psalms 56