Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 55:21-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. My metgeselhet teen sy vriende gedraai;hy het sy ooreenkoms verbreek.

22. Sy woorde is so glad soos botter,maar sy hart vol oorlog.Sy woorde is strelend soos olie,maar dis soos ’n ontblote swaard!

23. Gee jou kommer oor aan die Here.Hy sal vir jou sorg.Hy sal gelowiges nie teleurstel nie.

24. Maar U, o God,sal die bose mensena die graf van verderflaat afdaal.Moordenaars en bedrieërs sal jonk sterf,maar ek sal op U vertrou.

Lees volledige hoofstuk Psalms 55