Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 55:20-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. God sal hoor en hulle verneder,Hy wat van altyd af regeer. SelaWant hulle bekeer hulle nieen dien God nie.

21. My metgeselhet teen sy vriende gedraai;hy het sy ooreenkoms verbreek.

22. Sy woorde is so glad soos botter,maar sy hart vol oorlog.Sy woorde is strelend soos olie,maar dis soos ’n ontblote swaard!

Lees volledige hoofstuk Psalms 55