Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 47:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Al julle volke, klap julle hande!Juig voor God met groot gejubel!

3. Want ontsagwekkend is die Here,die Allerhoogste,die groot Koning wat heersoor die hele aarde.

4. Hy onderwerp volke aan ons,maak mense onderhorigaan ons.

Lees volledige hoofstuk Psalms 47