Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 42:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Soos ’n wildsbok smag na water,so smag ek na U, o God.

3. Ek verlang na God, die lewende God.Wanneer kan ek ingaanen weer voor Hom verskyn?

4. My trane is my kos, dag en nag,terwyl teenstandersmy aanhoudend tart en sê:“Waar is dié God van jou?”

Lees volledige hoofstuk Psalms 42