Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 41:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Ek weet dat U my liefhet,want my vyand seëvier nie oor my nie.

13. U hou my staandeomdat ek onskuldig is.U laat my altyd naby U bly.

14. Prys die Here,die God van Israel,van altyd af en tot in die oneindigheid.Amen, ja, amen!

Lees volledige hoofstuk Psalms 41