Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 33:19-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. om hulle te red van die dooden hulle in hongersnoodaan die lewe te hou.

20. Ons vertrou op die Hereom ons te red.Hy is ons hulp en beskerm onssoos ’n skild.

21. In Hom is ons harte verheug,want ons vertrouop sy heilige Naam.

22. Laat u troue liefde ons oordek,Here,want ons hoop op U alleen.

Lees volledige hoofstuk Psalms 33