Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 33:18-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. Maar die Here waakoor dié wat Hom dien,oor hulle wat hoopop sy troue liefde

19. om hulle te red van die dooden hulle in hongersnoodaan die lewe te hou.

20. Ons vertrou op die Hereom ons te red.Hy is ons hulp en beskerm onssoos ’n skild.

Lees volledige hoofstuk Psalms 33