Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 33:13-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Die Here kyk vanuit die hemelen sien die hele mensdom.

14. Vanaf sy woningsien Hy al die bewoners op die aarde.

15. Omdat Hy hulle harte gemaak het,verstaan Hy alles wat hulle doen.

16. ’n Koning word nie gereddeur ’n groot leër nie,ook nie ’n krygsmandeur groot krag nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 33