Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 32:1-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Geseënd is die menswie se opstandvergewe is,wie se oortredings afgeskryf is.

2. Geseënd is die menswie se sondedie Here nie toereken nie,in wie se lewe daar geen bedrog is nie!

3. Toe ek oor my sonde stilgebly het,het my liggaam gekwyn van ellende,het ek die hele dag lank gekreun.

4. Dag en nag was u hand swaar op my.My krag het verdwynsoos water in somerhitte. Sela

5. Maar ek het my oortredings bely,my sonde nie weggesteek nie.Ek het gesê:“Ek bely my opstand teen die Here.”En my sonde en oortredingshet U vergewe. Sela

6. Daarom moet al die vromes U aanbidin tye van nood.Die groot vloedwaterssal dié mens beslis nieoorval nie.

7. U is vir my ’n skuilplek.U beskerm my van teëspoed.U omring my met liederevan redding. Sela

Lees volledige hoofstuk Psalms 32