Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 32:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Geseënd is die menswie se opstandvergewe is,wie se oortredings afgeskryf is.

2. Geseënd is die menswie se sondedie Here nie toereken nie,in wie se lewe daar geen bedrog is nie!

Lees volledige hoofstuk Psalms 32