Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 30:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Ek sal u lof verkondig, Here,want U het my gered.U het my vyande verhinderom bly te wees oor my.

3. Here my God,ek het na U geroep om hulpen U het my gesond gemaak.

4. Here,U het my gered van die doderyk,U het verhoeddat ek saam met ander wegsak in die graf.

Lees volledige hoofstuk Psalms 30