Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 27:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here is my lig en my redding.Vir wie moet ek dan vrees?Die Here is my lewenstoevlug.Vir wie sal ek dan bang wees?

2. Wanneer bose mense komom my te verslind,my vyande en teenstandersmy aanval,struikel en val húlle.

Lees volledige hoofstuk Psalms 27