Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 26:9-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Moenie my saam metsondaars wegvee nie.Moenie dat ek saam met moordenaars omkom nie.

10. Hulle hande is gevulmet bose planne,hulle regterhandevol omkoopgeld.

11. Maar ek lewein opregtheid;red my en wees my genadig.

12. My voete staan vas op gelyke grond.Daarom prys ek die Herein die vergadering.

Lees volledige hoofstuk Psalms 26