Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 25:17-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Die kwellinge van my gedagtesword al meer.Verlos my tog uit hierdie ellende!

18. Kyk na my pyne en kwellinge,en vergeef tog al my sondes.

19. Kyk hoeveel vyande is teen my,hoe hulle my haat met venyn!

20. Beskerm my en red my!Bewaar my van vernedering,want ek vertrou op U.

21. Mag opregtheid en eerlikheid my beskerm,want ek wag op U.

22. O God, bevry Israeluit al sy nood.

Lees volledige hoofstuk Psalms 25