Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 23:2-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Hy laat my lêin groen weivelde;na water waar rus is, lei Hy my.

3. Hy gee my nuwe krag.Hy lei my op die pad van geregtigheidtot eer van sy Naam.

4. Wanneer ek loop in ’n baie donker kloof,sal ek nie bang wees nie,want U is naby my.U stok en u stafbeskerm en ondersteun my.

5. U berei vir my ’n feesmaalvoor die oë van al my vyande.U verwelkom my as ’n eregasdeur my kop te salf met olieen my beker oorvol te maak.

6. Waarlik, u goedheid en trou vergesel myal die dae van my lewe;en ek sal bly in die huis van die Hereso lank as wat ek lewe.

Lees volledige hoofstuk Psalms 23