Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 22:22-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

22. Red my uit die bek van die leeu,van die horings van wilde beeste.U het my gebed verhoor!

23. Aan my broersmaak ek u Naam bekend.In die vergaderingverkondig ek u lof.

24. Prys die Here,julle almal wat Hom dien!Verheerlik Hom,nakomelinge van Jakob!Betoon eerbied aan Hom,nageslag van Israel!

Lees volledige hoofstuk Psalms 22