Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 21:10-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. U sal hulle vernietig soos in ’n oonddie oomblik wanneer U verskyn.Die Here sal hulle in sy toorn verslind,soos vuur sal Hy hulle verteer.

11. U sal hulle kindersvan die aarde af uitwis,hulle nageslaguit die mensheid verwyder.

12. Al sou hulle teen U in opstand kom,hulle bose planne sal nie slaag nie.

13. Want U sal hulle laat omdraai en vlugwanneer U pyle op hulle rig.

14. Verhef U in u mag, Here.Ons wil U prysen oor u grootheid sing.

Lees volledige hoofstuk Psalms 21