Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 18:27-30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

27. Vir dié wat rein is, is U rein,vir dié wat vals is, is U vals.

28. U red hulle wat nederig is,maar die hoogmoediges verneder U.

29. U laat my lamp skyn, Here my God.U verlig my duisternis.

30. Met U loop ek ’n leër storm;met my God spring ek oor ’n muur.

Lees volledige hoofstuk Psalms 18