Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 18:2-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Hy het gesê:Ek het U baie lief, Here;U is my sterkte.

3. Die Here is my rots,my vesting en my redder,my God, en my rots by wie ek skuil.Hy is my skild, my magtige redder,my veilige vesting.

Lees volledige hoofstuk Psalms 18