Red my met u magtige hand, Here,van mense van hierdie wêreldwat hulle loon in hierdie lewe kry.Mag hulle die volle straf ontvang,hulle kinders nog meer as dit erf,en ook hulle kleinkinders.