Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 16:9-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Hieroor is my hart vol vreugde.Ek besing sy lof,en woon in veiligheid.

10. Want aan die doderyksal U my nie prysgee,of toelaat dat u getrouesin die graf ontbind nie.

11. U wys vir my die lewenspad;in u teenwoordigheid is vreugde,en aan u regterhandis daar blydskap vir altyd.

Lees volledige hoofstuk Psalms 16