Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 139:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Waarheen sou ek kon gaanom u Gees te ontwyk?Of waarheen sou ek kon uitwykom u teenwoordigheid te ontvlug?

8. Gaan ek op na die hemel toe,is U daar;gaan lê ek in die doderyk,dan is U ook daar!

9. Vlieg ek met die daeraad na die ooste,of gaan woon ek in die verre weste,

Lees volledige hoofstuk Psalms 139