Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 138:1-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Ek loof U met my hele hart, Here.Voor die gode sing ek u lof

2. wanneer ek buig na u heilige tempel.Ek wil u Naam loofop grond van u liefde en trou,want U het u Naam en u woordbo alle dinge verheerlik.

3. Wanneer ek roep, antwoord U my;U bemoedig my en gee my krag.

4. Here, al die konings van die aardesal U dankwanneer hulle u woorde hoor.

5. Hulle sal sing van die werkevan die Here,want groot is die heerlikheidvan die Here.

Lees volledige hoofstuk Psalms 138