Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 134:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Prys die Here,alle dienaars van die Here.Julle wat snags diens doenin die huis van die Here,

2. hef op julle hande in die heiligdomen prys die Here.

3. Mag die Here julle seën uit Sion,Hy wat hemel en aarde gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Psalms 134