Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 129:1-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Baie kere, vanaf my jeug,het hulle my verdruk.Laat Israel nou ook sê:

2. Baie kere, vanaf my jeug,het hulle my verdruk,maar hulle kon nie die oorhandoor my kry nie.

3. My rug is vol snye,asof lang vore daarop geploeg is.

4. Maar die Here is goed;Hy het die bande afgesnywaarmee die goddelosesmy vasgemaak het.

5. Mag almal wat Sion haatskaam omdraai.

6. Mag hulle wees soos gras op ’n dak,wat verdroog voor dit kan uitspruit,

7. en hy wat oes niks het om af te sny,en daar niks is om op te tel nie.

8. Geen verbyganger sal sê:“Die Here se seën is op julle;ons seën jullein die Naam van die Here” nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 129