Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 129:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Baie kere, vanaf my jeug,het hulle my verdruk.Laat Israel nou ook sê:

2. Baie kere, vanaf my jeug,het hulle my verdruk,maar hulle kon nie die oorhandoor my kry nie.

3. My rug is vol snye,asof lang vore daarop geploeg is.

4. Maar die Here is goed;Hy het die bande afgesnywaarmee die goddelosesmy vasgemaak het.

Lees volledige hoofstuk Psalms 129