Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 128:1-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Geseënd is hulle wat die Here dien,wat wandel op sy weë.

2. Jy sal die vrug van jou arbeid genieten gelukkig en voorspoedig wees.

3. In jou woning sal jou vrou weessoos ’n vrugbare wingerdstok.Jou seuns sal weessoos jong olyfbomerondom jou tafel.

4. So seën die Heredie mens wat Hom dien.

5. Mag die Here jou seën uit Sionsodat jy so lank as wat jy lewedie voorspoed van Jerusalem sal sien,

6. en ook jou kleinkinders sal beleef.Mag daar vir Israel vrede wees.

Lees volledige hoofstuk Psalms 128