Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 128:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Geseënd is hulle wat die Here dien,wat wandel op sy weë.

2. Jy sal die vrug van jou arbeid genieten gelukkig en voorspoedig wees.

3. In jou woning sal jou vrou weessoos ’n vrugbare wingerdstok.Jou seuns sal weessoos jong olyfbomerondom jou tafel.

4. So seën die Heredie mens wat Hom dien.

Lees volledige hoofstuk Psalms 128