Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 127:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. As die Heredie huis nie bou nie,is die bouers se arbeid tevergeefs.As die Heredie stad nie beskerm nie,waak die wagte tevergeefs.

2. Tevergeefs werk julle so hard,van vroegoggend tot laatnag,soos julle swoeg om te bestaan.Maar vir hulle wat Hy liefhet,gee Hy dit in hulle slaap.

Lees volledige hoofstuk Psalms 127