Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 123:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Ek kyk op na U,U wat in die hemel woon.

2. Soos oë van slawe gerig is op die hand van hulle meester,soos die oë van ’n slawedogter gerig is op die handvan haar werkgeefster,so is ons oë gerig op die Hereons God totdat Hy genadig isoor ons.

3. Wees genadig oor ons, Here, wees ons genadig,want ons het baie veragting verduur.

4. Ons het baie spot verduurvan hoogmoediges,en veragting van die hooghartiges.

Lees volledige hoofstuk Psalms 123