Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 122:8-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. Ter wille van my broersen vriende is my wens:“Mag daar vrede in jou wees!”

9. Ter wille van die huis van die Here ons Godbid ek:“Mag dit goed gaan met jou!”

Lees volledige hoofstuk Psalms 122