Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 121:4-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Hy wat oor Israel waak,sal nooit sluimer of slaap nie.

5. Die Here waak self oor jou.Die Here is jou beskermeraan jou regterkant.

6. Die son sal jou bedags nie aantas nie,nog minder die maan in die nag.

7. Die Here bewaar jou van alle kwaaden Hy beskerm jou lewe.

8. Die Here hou wag oor jou,of jy kom of gaan,nou en vir altyd.

Lees volledige hoofstuk Psalms 121