Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 121:3-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. Hy laat jou voet nie struikel nie;Hy wat waak oor jou, slaap nie.

4. Hy wat oor Israel waak,sal nooit sluimer of slaap nie.

5. Die Here waak self oor jou.Die Here is jou beskermeraan jou regterkant.

Lees volledige hoofstuk Psalms 121