Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 12:5-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. Hulle sê:“Ons sal lieg soveel soos ons wil.Ons lippe behoort aan ons. Wie kan ons keer?”

6. Die Here antwoord:“Ek het die geweld teen hulpeloses gesien,en Ek het die versugtingvan die armes gehoor.Daarom sal Ek hulle beveilig,die veiligheid biedwaarna hulle smag.”

7. Die Here se beloftes is suiwer,soos silwer in ’n oond gesuiwer,wat sewe keer gesuiwer is.

8. U, Here, hou oor ons wag.U sal ons vir altydteen sulke mense bewaar,

9. selfs al loop die goddeloses oral rondom boosheidonder mense te saai.

Lees volledige hoofstuk Psalms 12