Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 12:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Help tog, Here,want opregtesbestaan nie meer nie!Onder die mensekindersis daar geen getroues oor nie.

3. Bure lieg vir mekaar.Hulle praat met vleiende lippe,maar met bedrieglike harte.

4. Die Heresny hulle vleiende lippe afen ook hulle grootpraterige tong.

Lees volledige hoofstuk Psalms 12