Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 118:17-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Ek sal nie sterf nie, maar lewe,en van die Here se werke vertel.

18. Die Herehet my swaar gestraf,maar nie aan die dood oorgegee nie.

19. Maak oop vir mydie poorte van regverdigheid,dan sal ek ingaan en die Here loof.

Lees volledige hoofstuk Psalms 118