Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 116:12-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Hoe kan ek die Here vergeldvir al sy goeie dade aan my?

13. Ek sal die beker van redding optelen die Naam van die Hereaanroep.

14. My geloftes aan die Heresal ek betaalin die teenwoordigheidvan sy hele volk.

15. Die dood van sy getroue dienaarsis kosbaar vir die Here.

16. Here, ek is u dienaar.Ja, ek is u dienaar,seun van u dienares.U het my bevry van my bande!

17. Ek sal ’n dankoffer aan U bringen die Naam van die Hereaanroep.

18. My geloftes aan die Heresal ek betaalin die teenwoordigheidvan sy hele volk

19. in die voorhowevan die huis van die Here,in die hart van Jerusalem.Prys die Here!

Lees volledige hoofstuk Psalms 116