Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 116:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Ek het die Here lief,want Hy antwoord my smeekgebed.

2. Omdat Hy na my geluister het,sal ek Hom aanroep solank ek lewe.

3. Bande van die dood het my omring,angs van die doderyk het my oorval.Vrees en verdriet het my oorweldig.

4. Toe roep ek die Here se Naam aan:“Here, red my tog!”

Lees volledige hoofstuk Psalms 116