Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 115:15-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

15. Mag die Here julle seën,Hy wat hemel en aarde gemaak het.

16. Die hemelebehoort aan die Here,maar die aarde het Hyvir die mensdom gegee.

17. Dooies kan die Herenie prys nie,ook nie hulle wat die grafstilte binnegaan nie.

18. Maar óns kan die Here loof,nou en vir altyd!Prys die Here!

Lees volledige hoofstuk Psalms 115