Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 113:5-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. Wie is soos die Here ons God,Hy wat hoog woon?

6. Hy verneder Homself om te kykna die hemele en op die aarde.

7. Hy verhef die armes uit die stofen die behoeftiges van die ashoop.

8. Hy plaas hulle by die vernames,by vernames van sy eie volk!

9. Die kinderlose vrouin ’n huis maak Hy ’n gelukkige moedervan kinders.Prys die Here!

Lees volledige hoofstuk Psalms 113