Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 113:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Prys die Here!Ja, prys Hom, dienaars van die Here.Prys die Naam van die Here!

2. Geseënd is die Naam van die Here,nou en vir altyd.

3. Van waar die son opkomtot waar dit ondergaan,moet die Naam van die Heregeprys word.

4. Die Here is verhewe bo al die nasies;sy heerlikheid is hoër as die hemele.

Lees volledige hoofstuk Psalms 113