Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 11:4-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Maar die Hereis in sy heilige tempel;die Here se troon is in die hemel.Noukeurig kyk Hy na elke ding.Hy toets die mensdom.

5. Die Here toets die regverdiges,maar Hy haat die goddelosesen dié wat geweld liefhet.

6. Hy laat vuur en swaelop die goddeloses reën,en brandende winde is die bekerwaaruit hulle sal drink.

7. Want die Here is regverdigen het regverdige dade lief.Hulle wat doen wat reg is,sal Hom sien.

Lees volledige hoofstuk Psalms 11