Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 109:29-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

29. Laat my aanklaersmet skande bekleed wees,toegewikkel in oneer soos met klere.

30. Ek sal aanhou om die Here te dank,Hom prys te midde van ’n menigte.

31. Want Hy staan langs die behoeftige,gereed om hom te redvan hulle wat veroordeel.

Lees volledige hoofstuk Psalms 109