Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 109:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. O God, vir wie ek prys,moenie stilbly nie,

2. want bose en vals mensekla my aanen vertel leuens oor my.

3. Hulle omring mymet woorde van wraaken sonder rede val hulle my aan.

Lees volledige hoofstuk Psalms 109